Achievements

[get_childlist id=”parentID]

KOERT GROBLER – WRRPA UNIEKAMPIOEN 2007, 2008 & 2009

KOERT GROBLER – WRRPA UNIEKAMPIOEN 2007, 2008 & 2009   Elkeen van ons probeer kampioen van sy of haar organisasie wees, maar min behaal die sukses. Koert Grobler van Noordhewel Duiwe Klub, Krugersdorp, het dit in 2007 en 2008 reggekry in die West Rand Racing Pigeon Association (WRRPA). Daar was 134 vlieënde lede in 2007 …

UNION CHAMPIONS SINCE 1975

WEST RAND RACING PIGEON ASSOCIATION UNION CHAMPIONS SINCE 1975   1975               J.C Mathee 1976               J.C. Mathee 1977               J.C. Mathee / J.J. Vosser 1978               D. van der Hoff 1979               A.B. Horn 1980               D. Massy 1981               D.J. van Gent 1982               D.B. Geyer 1983               J.C. Mathee 1984               A. …

WRRPA 2017

WRRPA Committee would like to congratulate all our winners for 2017 racing season, especially the WRRPA Overall Champion – Lionel Botha a feat he managed to pull off for a 3rd time.   We would also like to congratulate our Junior Champions the Warner Brothers, well done boys! Here is a summary of the all the …

WRRPA Prize giving 2017

WRRPA Prize Giving 2018

Wyle Theuns Venter

Lionel Botha – met spesiale erkenning aan Wyle Theuns Venter Ons vlieg almal duiwe en wil almal graag die klub en Unie kampioen word. Soms duur dit jare en soms gebeur dit feitlik oornag. Die vraag is waarom gebeur dit so en dan ontdek ‘n man die rede of die alles oorheersende faktor. “Goeie duiwe”! …

WRRPA 2016

WRRPA 2016 Die 2016 seisoen was seker een van die maklikste wedvlug seisoene in n lang tyd, met n gemiddelde wenspoed spoed net bo 1400m/min. Tog was daar uitstekende prestasies deur van ons lede. Hein Cronje spog met 6 unie wenne, waarvan 3 wenne met n besonderse wit wyfie was – ZA WRRPA 2014 9703. …